Wie sê Afrikaans is Dood?
May 13, 2015
No comments
Link
Daar sak ‘n toenemende stilte oor die landskap van Afrikaanse rock en alternatiewe musiek neer. Luister hier na wat ‘n paar musikante oor dié saak te sê het.
Categories: Uncategorized